VIR MATTHIAS of as jou hart sing


When I was on a lodge

407277_3114543745521_1219651096_n

with my husband a few weeks ago, I tried to write something in afrikaans for my beloved son Matthias.

Matthias loved afrikaans music as much as I do.

On our way to the lodge I heard afrikaans music and the lyrics kept spinning around in my head.

Sitting quietly outside my bungalow, I tried to write down what I was feeling.

Here are a few words, for all my afrikaans music loving friends and family.

 

ek sit hier alleen en elke grashalm sing jou wysie

elke voeltjie sing jou lietjie

ek is daar by jou

ek sien jou in die groen van die bos en my hart is vol

ek hoor jou fluister

ek is daar by jou

ek sien jou in elke wonderlike skoonlappertjie

wat rond om my vlieg

en ek weet

jy vlieg saam

hoog hoog bo die donker wolke

wat my hart laat staan

en my lewe duister maak

tog my engeltjie vlieg hoog

verby die donker wolke

en jy vat my saam in die lig

laat die sonstrale weer in my hart skyn

wat vir my se

ek is daar by jou

in elke reen druppeltjie

in elke sonstral

in die vars lug na die reen

is ek daar by jou

en ek voel my hart is vol

vol vrede en tros

vol van liefde van jou

ek is daar by jou

roep die wonders van die wereld

ek is daar by jou

en my hart voel lig

en die donkerheid verdwyn

vlieg hoog my kind

vat my hart saam

en wys my die lig

wat alles beter maak

 

Ek weet nie of all die woorde so geskryf word, maar dit is nie belangrik, solank ek en jy weet, wat ek bedoel

 

vlieg hoog my kind, vlieg hoog

my hart is vol liefde, vol van jou

vir altyd

 

jou Ma

 

 

Advertisements

One thought on “VIR MATTHIAS of as jou hart sing

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s